Testimonials

Just a few remarks From our clients:

* Baie dankie Daleen, Jy het regtig ons moments so special ge-capture. Ek het geweet ons foto's gaan stunning wees - maar dit is soveel meer as wat ek ooit kon imagine. Dit is so awesome, ons is mal daaroor. Jy is die beste.  Monica & Gernau

*  Weereens – baie dankie vir ‘n “job well done” jy oortref altyd my grootste expectations!! Groete, Lizelle

*  Ek en Pierre wil net weer vir jul baie, baie dankie sê vir alles wat jul vir ons gedoen en beteken het met ons trou.  Jou diens en werk is puik en ons foto’s is stunning mooi.  Jul het bygedra om ons dag pragtig te maak.  Als wat mooi is vir julle – sien jul gou weer.  Pierre & Sonnette

*  Hi Daleen, Ek wil net sê baie dankie.  Sjoe die foto;s is so mooi en die album is net so pragtig.  Waardeer jul moeite baie.  Baie groete, Elna

*  Hi Daleen, Thank you so much for everything you have done for us.  You genuinely went out of your way to make our day and our photo’s extra special.  Thanks for your excellent service.  We could not have asked for a better photographer.  Our photo’s are so awesome - We cannot stop looking at them.  See you again soon.  John & Faith.

*  Wil net weereens dankie sê vir die fotos en fotoboek dit is stunning.  My asem was skoon weg toe ek die pakkie oopmaak .  Baie baie dankie.  Mooi dag vir jou. Ria

* Liewe Daleen. Baie-baie dankie vir die pragtige foto's!! Ons is in die wolke...Dis so natuurlik- beautiful! Ons waardeer dit regtig baie! Ons is soooo tevrede!! Dis baie mooier as ons verwagtinge... Waardeer julle moeite opreg baie!